
Haar man Almar het voor haar verdwyning met haar oor die foon gepraat toe sy gesê het dat sy nie lekker voel nie en haarself by ’n gastehuis gaan inboek om te slaap.
Mnr. Steyn kon geen verdere inligting verskaf behalwe dat sy vrou nog leef en dat sy opgespoor is nie.
Die polisie was glo steeds besig met die ondersoek en het beloof om verdere inligting aan hom te verskaf so gou moontlik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
