News

Video: Dam val steeds

Die geweldige donderstorm met gepaardgaande reën, het nie 'n groot invloed op die Middelburg Dam gehad nie en het die dam Donderdagoggend op 64.5% gestaan.

Interessant om te meld dat daar tussen 20-40mm op verskillende plekke op die dorp geval het. In die omgewing van Doornkop en Kranspoortdorp was daar egter ‘n geweldige stortbui en is daar tot 67mm in ‘n kort bestek gemeet.

By Kranspoortdorp was die mense verstom, aangesien die Kranspoortspruit binne ‘n kort bestek sy walle oorstroom en bo-oor die bruggie gespoel het.

• Die ander stand van damme (Maandag gemeet) is as volg: Witbank 59.3%, Bronkhorstspruit 70.3%, Loskop 62.2%, Flag Boshielo 53,7%, Nooitgedacht 65.4% en Vygeboom 77.1%.

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button