Dertienjarige glo verkrag
'n Dertienjarige meisie het hierdie week beweer dat sy deur haar sestienjarige nefie verkrag is.
Volgens kapt. Khanyisile Zwane (mediaskakelbeampte) het die kind vir ‘n onderwyseres vertel dat sy alleen Saterdag by die huis was. Haar nefie het by die huis kom kuier, waarop hy haar na bewering verkrag het. Sy was te bang om haar ouers van die voorval te vertel.
Die onderwyseres het ‘n saak by die polisie gaan open.
• Die polisie ondersoek duur voort.
Video: Parents plead for return of missing daughter
Video – Opvolg: Beloning vir Neline
Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline
Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
