News

Gert was ’n legende by HTS Middelburg

Geliefde onderwyser oorlede na galblaasoperasie

Een van HTS Middelburg se legendariese onderwysers, Gert van Buuren, is Maandag oorlede.
Hy sou op 4 Desember 2026 sy tagtigste verjaardag gevier het.

Sy vrou, Susan, sê hy het komplikasies ontwikkel na ’n galblaasoperasie in die Life Kosmos-hospitaal op eMalahleni en is Maandag oorlede.

Van Buuren het in 2011 afgetree na ’n loopbaan van 25 jaar by die skool.
Die egpaar het die laaste klompie jare in Treurhof, Gholfsig, gewoon.

Hy laat sy vrou, oudste seun Abrie en sy vrou Corlia, seun Altus en sy vrou Therina, en vier kleinkinders agter.
Begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button