News

Video: Hartseer oomblikke by graf

“Dit is met bitter pyn en hartseer dat ons hier bymekaar kom...” het Gerda Hendrikse haar gebed begin.

Sy, haar broer, Sankus Smit, en suster, Regina Dercksen, het Adel van Niekerk (joernalis van Special Assignment) na hul ma se graf vergesel.

Me. Claassen het op 17 April gesterf weens septisemie, as gevolg van bedsere wat sy opgedoen het in die Middelburg Hospitaal.

Adel is besig met ’n ondersoek na bewerings deur die jare, en nou ook met me, Claassen se dood, teen dié hospitaal.

Die oomblik toe die drie kinders by die graf kom, het hulle hande gevat in ’n sirkel om die graf en het Gerda spontaan begin bid.

•Lees in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer oor die bewerings dat rotte pasiënte se kos in die Middelburg Hospitaal opvreet.

Lees ander stories hier:

Opvolg: Familielede in trane by proteaksie

Video: Families want answers

Opvolg: Special Assignment kom ondersoek

Opvolg: Verslag wys skokkende wonde

Opvolg: Bets – die statige ouma skou

Vrou lankal dood – Verpleegster sê: ‘vital signs are good’

Vrou se bedsere vrot

Vrou deurtrek van bedsere

Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button