Me. Regina Dercksen het in trane uitgebars tydens die protesaksie en word getroos deur van die mense wat deel was van die aksie.
‘n Klein groepie mense het jare se opgekropte woede en hartseer van probleme by dié hospitaal verwoord toe ‘n protesaksie by die ingang van die hospitaal gehou is.
Verskeie familielede en kinders, soos me. Bets Claassen (wat in die hospitaal gesterf het weens septisemie) se dogters, het begin huil terwyl hulle aanmekaar geskree het: “Stop the killings!”
Me. Landi Masangu het ook gehuil. Haar ouma, Lena Shabangu (83) is op 8 Junie 2015 dood op dieselfde dag wat sy oorgeplaas is na die Life Midmed Hospitaal. Me. Shabangu was oortrek van die bedsere. FOTO: Zsaraeva Nel.
• Adel van Niekerk (joernalis van Special Assignment) het die protesaksie afgeneem en is tans besig met ‘n ondersoek oor al die klagtes by die hospitaal.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.