Opvolg: Vrou sien aanranding
’n Vrou beweer dat sy gesien het hoe dr. Adele Visser deur ’n suster by die Middelburg Hospitaal aangerand is.
Die vrou (wat anoniem wil bly) het ’n pasiënt by die hospitaal besoek en het klaarblyklik gesien hoe dr. Visser en die suster met mekaar praat.
Sy het later in ’n verklaring gesê dat sy “gesien het hoe dr. Visser aangerand word.”
Volgens haar het sy egter nie die beweerde aanranding deur sekuriteitswagte op dr. Visser en haar broer, Tobie van Loggerenberg, in die kantoor gesien nie.
Lees vorige stories hier:
Video: Dokter by hospitaal aangerand
• Daar is onder andere ’n klagte van aanranding teen dr. Visser aanhanging gemaak in die tyd wat die suster in besit was van haar en haar broer se selfone.
Toe hulle hul selfone terugkry en polisiestasie toe gaan om self ’n aanrandingsklagte te open, moes hulle hoor dat hulle aangekla word.
• Die saak is by die aanklaer vir beslissing.
Lees ander Hospital stories hier:
Opvolg: Familielede in trane by proteaksie
Opvolg: Special Assignment kom ondersoek
Opvolg: Verslag wys skokkende wonde
Opvolg: Bets – die statige ouma skou
Vrou lankal dood – Verpleegster sê: ‘vital signs are good’
Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
