
Die vlak was vanoggend 41.31 % terwyl dit gister nog 40.32 % was.
Inwoners het twee weke gelede nog ’n hopelose situasie in die gesig gestaar, met die watervlak wat na onder 30 % gemik het.
Met goeie reën wat die afgelope week in die opvanggebied geval het en die Klein Olifantsrivier wat sterk loop, lyk die vooruitsigte al beter.
Daar is egter inwoners wat dink dit gee hulle nou die rede om weer water rojaal te gebruik – waterbeperkings geld steeds en sal waarskynlik eers opgehef word, wanneer die dam se vlak oor 60 % bereik het.
Lees ander nuus hier:
Pakistani shops close due to protest
Breaking News – Plane crashes at Botshabelo
Protest over land erupt in Mhluzi
Nuusflits: Mduduzi ontsnap en weer gevang
Video: Gemeenskap groet Pottie
Copper thieves busted in Kriel
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
