News
Dalk binnekort weer waterbeperkings in Middelburg
Inwoners staar waterbeperkings in die gesig met die damvlak wat vinnig daal.

Sedert die waterbeperkings opgehef is, het die watergebruik skerp toegeneem en daal die dam elke dag.
As die dam onder 60% val, al waterbeperkings weer ingestel word. Teen vanoggend het die dam alreeds op 61.4% gestaan.
Wat asake verder vererger is dat dit nie in die dam se opvangsgebied, Hendrina, veel reën nie. Verlede week het dit maar 10 mm daar gereën en die afgelope week is daar net 6.5 mm reënval daar gemeet.
Vir nuus wenke:
• WhatsApp: Stoor ons bystand nommer, 072 248 3855, op jou foon en stuur die woorde “Add me” met ’n WhatsApp boodskap.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
