News

VIDEO: Alzu kan weer eiers lewer

Die kwarantyn op Alzu eiers is gelig nadat voëlgriep vroeër daar voorgeom het.

Mnr. Piet du Toit (Direkteur, Alzu Ondernemings) het bevestig dat die kwarantyn verlede Donderdag gelig is op hul lê-hen afdeling.

Hy sê dat hul grootmaakhoenders nooit siek geword het nie en dat hulle alreeds hierdie week begin lê het.

• Die kwarantyn is vroeg Augustus op een van hul lê-hen afdelings geplaas nadat voëlgroep bevestig is. Mnr. Gerrie du Toit (uitvoerende beampte van die Alzu-groep) het gesê dat slegs een van hul lê-hen afdelings beïnvloed is. Hy het gemeld dat al die ander afdelings van die boerdery soos normaal voortgaan.

Wilde voëls het die virus na Alzu se hoenders versprei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button