News

Leerling wat aan hartaanval sterf se lewe by skool herdenk

As herinnering aan Stephan du Preez se lewe, het familie en sy vriende kersies voor in die saal aangesteek.

Ds. Kobus de Leeuw se boodskap was een van troos dat die Goeie Herder Sy lammers vashou.

“Ons kan beleef dat Stephan in die volle glorie van die paaradys in die Goeie Herder se veilige arms is.”

Die verrigtinge is afgesluit met dosyne ballonne wat laat gaan is kort voordat die lykswa vertrek het.

Stephan het aan ‘n hartaanval beswyk op sy broer, Jandré, se 21’ste verjaardag.

Woensdag is daar ook in HTS Middelburg se ouditorium afskeid geneem van Jandré van der Walt, wat verlede Maandag tragies in ‘n ongeluk gester het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button