News
Plaaslike model wen internasionale kompetisie
’n Plaaslike model het die “Teen Face of Beauty International 2017” in New Delhi gewen.

Lizzy (Elizabeth Moolman) het dié kompetisie op haar sewentiende verjaardag gewen.
’n Storie oor Lizzy kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
