News

VIDEO: Ssssslang by Kabouterland!

Die kleuters van Kleuterskool Kabouterland weet deesdae alles van slange, danksy die besoek van slanghanteerders van die Middelburg Herpetologiese Vereniging.

Chenique Schoeman was braaf genoeg om aan die slang te vat.

 

Karabo Komane, Bonang Chisiko, Thabile Thamaga, Lala Chauke, Teamo Mkhwanazi en Zenokuhle Manyathi was ook vreesloos.

 

Die slange-man vertel bietjie vir Micke Swart en Shawn Lourens oor slange.

 

Tebogo Manonyane en Joni Bergh.

 

Rachelle van der Westhuizen is so groot, sy hou sommer self die slang vas.

 

Jaymie Ehlers het die dag baie geniet.

 

 

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Hondjie in draadhok aangehou

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button