News

VIDEO: ‘n Laaste saluut vir sekuriteitsheld – R10 000 beloning vir moordenaar

Al Johnny Johnsen se kollegas het gesalueer toe die lykswa Vrydag hul vriend na sy laaste rusplek geneem het in Groblersdal.

Johnny, ’n reaksie-offisier van Mid-Alarms, is op 1 September in Mhluzi doodgeskiet toe hy op ’n alarm reageer het. Hy is waarskynlik met sy eie 9mm pistool doodgeskiet, aangesien sy wapen ook weg is en net een 9mm patroondoppie op die toneel gevind is.

Meer as 200 mense, waarvan ook talle reaksie-offisiere van sekuriteitsfirmas in Groblersdal, het die begrafnis bygewoon.

•Mid-Alarms bied ’n R10 000 beloning aan vir enige inligting wat kan lei tot die arrestasie en skuldigbevinding van die moordenaars.

Indien iemand inligting kan verskaf, bel die Mid-Alarms kontrolekamer by 013 243 5004 of sers. Mabukela of adj. Roos by die Mhluzi polisiestasie by 082 923 1387.

 

Lees ook:

Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval

VIDEO: Gaan speel die Marimba!

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button