News

Vrou los kinders in kar

Inkopiegangers was vanmiddag woedend toe ’n ma haar twee peutertjies, een sowat twee jaar en die ander een ’n baba, in haar luukse kar gelos het by die Midwater Sentrum.

Nadat die kinders in die kar opgemerk is, het van die mense na die vrou gaan soek en haar gou opgespoor.

Die verskoning van die vrou was dat sy “nie gaan sukkel met die kinders wat rondhol in die winkel nie en ek was net twee minute binne.”

Volgens ooggetuies was die kinders ten minste vyf minute (tyd wat dit hulle geneem het om haar op te spoor ingesluit) alleen in die warm kar.

Daar is opgemerk dat die een kind se wangetjies reeds bloedrooi was van die hitte.

 

Lees ook:

Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval

VIDEO: Gaan speel die Marimba!

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button