Walvis spoel op strand uit
Ses Middelburgers het saam met honderde mense die hartseer toneel aanskou waar ’n walvis op ’n Mosambiekse strand uitgespoel het.
Die groep van ses, Manie en Janine du Plessis, Elmarie Nel, Lelanie du Plessis, Carl Behmer en Dalene Zwarts het Woensdag na Ponta du Ouro (Mosambiek) vertrek vir ’n kort vakansie.

Donderdag het hulle die walvis, wat besig was om te ontbind en al erg begin stink het, op die strand gesien.

Me. Du Plessis sê hulle vermoed dat die walvis al verlede Maandag of Dinsdag uitgespoel het.

Wat vir almal ontstelled was, is die feit dat van die mense wat in die omgewing bly, groot stukke van die walvis uitgekap het.


Lees ook:
Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval
VIDEO: Gaan speel die Marimba!
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
