SA tien kilometer kampioenskap Saterdag
Inwoners gaan Saterdag trakteer word op top padhardloop wanneer die Suid-Afrikaanse 10km-kampioenskappe by die Kees Taljaard Stadion aangebied word.
Die kampioenskap is oop vir almal.
• Die kampioenskap spring op 29 September, om 06:30, by die Kees Taljaard Stadion weg. Die prysuitdeling is om 09:30.
• Inskrywingsgeld is R50, terwyl ‘n tydelike lisensie teen R30 aangeskaf kan word.
• Die kampioenskap worddeur Eskom, Middelburg Marathonklub, Midack, Rooies Atletiekklub, Nkangala Athletics en Atletiek Mpumalanga aangebied.
Lees ook:
Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval
VIDEO: Gaan speel die Marimba!
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
