Machadodorp rasseherrie: Twee weer einde Oktober in hof
Die saak teen twee Machadodorp buurtwaglede wat na ’n rasseherrie toegesluit is toe hulle ’n man vir aanranding wou arresteer, het vlugtig in die hof voorgekom.
Die saak van aanranding met die opset is teen hulle uitgestel tot 29 Oktober.
Bruce Botha and Wayne Swart is gearresteer nadat hulle gepoog het om Godfrey Masuka voor ’n bekende kuiergat in die dorpie wou arresteer vir ’n vroeëre aanranding.
Highveld Emporium is deur gemeenskapslede aan die brand gesteek na die voorval wat op video vasgelê is.
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/84811/machadodorp-two-granted-bail/?repeat=w3tc
Beide Botha en Swart is op R500 borg uit.
Masuka is later ook vir aanranding met die opset deur die polisie aangekla.
Lees ook:
Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval
VIDEO: Gaan speel die Marimba!
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
