News

Nog tyd vir inentings teen hondsdolheid

As jy nog nie jou hond of kat laat ent het teen hondsdolheid nie, kan jy Donderdag nog vanaf 10:00-15:00 by die Alzu Depot by die Middelburg Mall en Vrydag by die staatsveearts (selfde tye) jou diere gratis laat inent.

Bel James Erasmus (veearts tegnikus) by 082 324 4059 vir meer inligting.

 

Bella word vasgehou deur Dough Pakes en gespuit deur Leandre Marais (dieregesondheidstudent).
Matthew Matshe spuit Roxy, wat in Joyce van Staden se arm sit.
Matthew Matshe(Veearts tegnikus) spuit Roxy wat vasgehou word deur Nico Gericke.
Roelien Nelson met Pepper, wat gespuit word deur Dr Sonnika Meyer.
Erwin Stehring met Tequila by Matthew Matshe.
Mnr Matshe spuit Claud Agulhas se Zigi.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button