News

VIDEO: Dit is tyd!

“Dit is tyd” om te “waak en bid” soos daar gesê word in Markus 14:38.

Met die “It’s Time” gebedsbyeenkoms op 27 Oktober by Reynopark Vliegveld in Pretoria word vyf miljoen mense verwag.

Middelburgers word gevra of deel te word van ’n vrywilligerspan wat gaan help met parkering en ander reëlings.

Kerke, sakelui, organisasies en ander inwoners kan ook betrokke raak deur busse beskikbaar te stel of fondse vir brandstof.

Die plan is om teen ’n minimale fooi mense op dié busse aan te ry na die byeenkoms.

Middelburgers wat betrokke wil raak, kan Wynand Louw bel by 082 859 8654 of Pieter Kromhout (eMalahleni) by 082 756 5865.

 

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button