News

Huldeblyk geleentheid vir bekende Dr. Botes

’n Huldeblyk geleentheid vir dr. Nicus Botes word Donderdag om 11:30 by die Gowrie Farm Gholfklub in die Natalse Middellande gehou.

Dr. Botes was ’n welbekende dokter by die Van Rensburg en Vennote praktyk in Middelburg en het sowat twee jaar gelede afgetree en na Natal verhuis.

Hy is Maandagoggend in sy slaap oorlede, nadat hy vermoedelik ’n hartaanval gehad het.

Tydens sy verblyf op Middelburg het hy diep spore getrap by die Middelburg Buiteklub as president en met die opgradering van die klubfasiliteite. Een van die sale is na hom vernoem.

Hy was ook voorsitter van Hoërskool Middelburg se beheerliggaam.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button