News
Erge hael in omgewing
Haelkorrels so groot soos gholfballe het sowat 45 minute terug net buite Belfast op die Stoffbergpad geval.

Inwoners in die omgewing sê dit het net kol-kol so gehael. “Op die ander plekke reg langsaan het die son geskyn!”

Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
