Moordenaar na ses jaar steeds op vrye voet
Ses jaar na die moord op vyf maande oue Wiehan Botes en sy dagmoeder, Magrietha de Goede, is die man wat gesoek word vir die grusame daad, nog op vrye voet.
Klein Wiehan en me. De Goede is op 23 Mei 2012 in Delmas vermoor.
Lees ook: Vier moorde in een week
Me. De Goede se tuinier, Themba Ephraim Mahlangu, word steeds gesoek in verband met die moord. Oud-kol. Crafford (destyds bevelvoerder van die Plaaslike Rekordsentrum, PKRS, se spesiale taakspan), het sy hemp met bloedvlekke daarop gekry. DNS-toetse het later bepaal dat dit me. De Goede se bloed is.
•Die moorde en kol. Crafford se betrokkenheid word op 31 Oktober, om 20:00 op kanaal 144 (KykNET) in die program, Bolhuis uitgesaai.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
