News

It’s Time… onthou die toiletpapier!

Behalwe dat jy ’n hart vol geloof gaan nodig hê vir Saterdag se groot Angus Buchan gebedsbyeenkoms, gaan daar praktiese dinge wees wat besoekers aan "It's Time" nie by die huis mag los nie... soos toiletpapier.

Van die noodsaaklikhede is:

•Rugsak om alles in te pak.

•Vullissakkie om alles wat jy gebruik het, in te gooi en weer saam te vat.

•Drinkwater, maak seker jy het genoeg vir ‘n hele dag!

•Hoed en sonskerm.

•Sonbrille.

•Genoeg kos, daar is geen kos-kiosks nie.

•Basiese noodhulpbenodigdhede.

•Gemaklike skoene, want jy gaan ‘n entjie stap.

•Toiletpapier.

•Koelboks met ys.

•Kombers of stoel.

•Flits.

•Windbreker (as dit dalk koel word).

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button