Roudiens vir Vossie
’n Roudiens word Vrydag om 12:00 uit die Ladida kapel in Laverstraat vir bekende sakeman Vossie Vosloo (60) gehou.
Vossie, die eienaar van MCD (Mpumalanga Computer Distributors) in Middelburg, het Maandag aan ’n hartaanval beswyk. Hy het nog self na die Life Midmed Hospitaal gery toe hy sleg begin voel, maar is kort daarna in die ongevalle eenheid oorlede.
Die familie het gevra dat persone wat die begrafnis gaan bywoon, moet bevestig by Sanri Vosloo (082 442 0292) sodat bepaal kan word hoeveel verversings voorberei moet word.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
