Total Sports pas beroof
Dit is pas bevestig dat Total Sports in OR Tambostraat, Middelburg, omstreeks 09:50 beroof is.
Die drie rowers het gevlug in ’n grys Mercedes Benz. Al wat ooggetuies kon uitmaak is die eerste drie letters van die registrasienommer, naamlik DWL.
•Dit volg net ses dae nadat vier rowers ingestorm het by Touch of Gold in die Mall en chaos veroorsaak het.
•Al die rowers is steeds op vrye voet.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
