It’s Time: Nog tyd vir busry
Daar is nog twee ure oor om buskaartjies te koop vir die It's Time gebedsbyeenkoms.
Alhoewel die kaartjies vir die Middelburg busse bykans heeltemal uitverkoop is, het daar nie so baie mense in eMalahleni kaartjies gekoop nie.
Kaartjies teen R20 is vandag (Vrydag) tot 13:00 by die Corpus Christi gemeente in Aerorand beskikbaar.
Die busse vertrek stiptelik om 04:30 vanaf die optelpunt by McDonald’s, Middelburg Mall.
Intussen het die konsessiehouer van die N4, Trac, gewaarsku dat swaar verkeer op die roete verwag word, as gevolg van die gebedsbyeenkoms.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
