Bejaarde egpaar op plaas aangeval
Vyf mans met balaclavas op het ’n bejaarde egpaar gisteraand by hulle plaashuis tussen Stoffberg en Belfast aangeval.
Dit is die soveelste aanval op boere in Mpumalanga vanjaar.
Mnr. Tom Markram (83) en sy dogter Christa (52) is ’n paar weke gelede op die Loskopdampad met ’n panga aangerand en beroof.
Lees ook: Boer glo Hoër Hand het hom en dogter tydens plaasaanval beskerm
Die Stevens egpaar, Boy en Nancy, is net lig beseer tydens die aanval gisteraand.
Veiligheidsgroepe was blitsig op die toneel.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za