News

Derby wedstryde vir altyd verby

Die lekker ou derby wedstryde tussen skole in dieselfde provinsie is waarskynlik vir altyd verby, Virseker!

Die kragmetings tussen Middelburgse skole en Ermelo of Nelspruit was altyd ’n hoogtepunt, om nie eers te praat van van die groot stryd tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg nie.

Die Virsekerbeker indeling is gedoen en daarvolgens sal die Mpumalanga skole in verskillende afdelings meeding.

HTS Middelburg is weer in die Bekerafdeling in aksie, maar Nelspruit het besluit om af te skuif na die Plaatafdeling. Hoërskool Middelburg is in die Skildafdeling in aksie.

Lees ook: Classic Clashes weer nie gespeel?

Daar kan aangeneem word dat HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg weer nie volgende jaar in die jaarlikse Classic Clashes in aksie sal wees nie.

• Beker:
Monument, Helpmekaar, Menlopark, EG Jansen, HTS Middelburg, Garsfontein, Noordheuwel, Transvalia.

• Plaat:
Zwartkop, Kemptonpark, Ben Vorster, Nelspruit, Marais Viljoen, Eldoraigne, Rustenburg, Montana.

• Skild:
Jeugland, Hugenote (Springs), Florida, Lichtenburg, Heidelberg Volkskool, Oos-Moot, Centurion, Hoërskool Middelburg.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button