Bekende sakeman Vrydag begrawe
Neels Moolman, die bekende sakeman wat Sondag aan ’n hartaanval gesterf het, se begrafnis word Vrydag om 14:00 uit die Gereformeerde Kerk, Noord (Kanonkop) gehou.
Die familie het gevra dat mense wat die begrafnis bywoon net moet laat weet hoeveel hulle gaan wees, sodat hulle genoeg verversings kan voorberei.
Hulle kan bevestig met WhatsApp of SMS by Marlise by 082 920 2944.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
