Bekende akteur by musiekfees
Die bekende akteur, David Konrad (Binnelanders) is Saterdagaand die seremoniemeester by die Hartsnare Musiekfees by Event City.
Die hekke open om 16:00 en die vertoning begin om 17:30.
Buiten die bekende sanger, Richard van der Westhuizen, sal talle plaaslike kunstenaars ook te sien wees.
Toegang is R100 per persoon plus ’n blikkie kos.
•Tafels is beskikbaar teen R2 000 (10 persone, ete ingesluit) en vir besprekings bel Mariëtte by 060 952 2786.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
