News

100% vir Kanonkop

Hoërskool Kanonkop het vir die derde agtereenvolgende jaar ’n 100% slaagsyfer.

Die skool behaal ’n totaal van 38 vakonderskeidings met een leerder wat vyf onderskeidings behaal, drie leerlinge verwerf vier onderskeidings elk, vyf behaal drie onderskeidings, ses verwerf twee onderskeidings elk en 23 leerlinge verwerf elk ’n onderskeiding in ’n vak.

Kanonkop spog met 65 leerlinge wat slaag met universiteitstoelating en 24 wat verder kan studeer vir ’n diploma.

•Hul toppresteerder is Kholofelo Makuse met vyf onderskeidings in: Afrikaans eerste addisionele taal (80%), Lewensoriëntering (85%), Rekeningkunde (86%), Besigheidstudies (84%) en Computer Application Technology (88%).

•Matthew Baldwin verwerf vier onderskeidings: Wiskunde (82%), Lewensoriëntering (80%), Ingenieursgrafika en -Ontwerp (93% – beste punt in graad) en Fisiese Wetenskap (80%).

•Kaitlyn Coulson – vier onderskeidings: Engels huistaal (81%), Afrikaans eerste addisionele taal (84%), Lewensoriëntering (86%) en Toerisme (93% – beste punt in graad ).

•Tristan du Toit – vier onderskeidings: Afrikaans eerste addisionele taal (81%), Lewensoriëntering (86%), Ingenieursgrafika en -Ontwerp (83%) en Meganiese Tegnologie (82%).

•Bianca Bosman – drie onderskeidings: Engels eerste addisionele taal (81%), Wiskunde Geletterdheid (81%) en Lewensoriëntering (86%).

•Charlene de Souza – drie onderskeidings: Engels eerste addisionele taal (82%), Lewensoriëntering (85%) en Toerisme (81%).

•Kaylin Kemsley – drie onderskeidings: Afrikaans eerste addisionele taal (89%), Lewensoriëntering (80%) en Toerisme (84%).

•Caitlin Lesser – drie onderskeidings: Afrikaans eerste addisionele taal (95% – beste in graad), Lewensoriëntering (91% – beste in graad) en Lewenswetenskappe (83%).

•Vuyiswa Songo – drie onderskeidings: Lewensoriëntering (82%), Rekeningkunde (88%) en Fisiese Wetenskap (80%).

•Kobus Prinsloo behaal die beste punt in die graad vir Computer Application Technology met 90%.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button