
Dit was ’n geween en kners van tande, maar Hoërskool Middelburg het 2018 afgesluit op ’n hoogtepunt met ’n honderd persent slaagsyfer.
Die klas van 2018 het uit 175 matrikulante bestaan en die klasgemiddeld was 61,2%. ’n Allemintige 134 van 2018 se matrieks het met universiteitstoelating geslaag terwyl 39 verder vir diplomas kan gaan studeer.
Daar is in totaal 156 onderskeidings ingehark asook 214 B simbole en 288 C simbole.
Die top presteerders was:
• Mieke Petersen (sewe onderskeidings met 85,9 % gemiddeld)
• Christian Matthews (ses onderskeidings met 85,1 % gemiddeld)
• Jean Lombard (ses onderskeidings met 84,6 % gemiddeld)
• Lara de Villiers (ses onderskeidings met 84,3 % gemiddeld)
• Danica Groenewald (ses onderskeidings met 84,1 % gemiddeld)
• Nadia Bodenstein (ses onderskeidings met 83,9 % gemiddeld).

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
