News

HTS Middelburg beste in Nkangala

Nie ’n enkele een van HTS se 205 matikulante het gedruip nie.

 

Boonop is die skool die top presteerder in Nkangala, en tweede in Mpumalanga.

Die meerderheid van die skool se leerlinge waarmee daar gesels is sê dat hulle die ambagsmark gaan betree.

Talle het uitmuntend presteer en die skool se top presteerders is: 

1 – Laurike Erasmus – 91,1%

2 – Gerdré van Niekerk – 86,7%

3 – Zané Grobler – 86,4%

4 – Anneri du Preez – 86,1% en Carla Swart ook met 86,1%

Die volgende leerlinge het vyf of meer onderskeidings behaal:

8 Onderskeidings – Elmarie Borcherds

7 Onderskeidings – Anneri du Preez, Laurike Erasmus, Carla Swart, Gerdré van Niekerk en Zané Grobler

6 Onderskeidings – Annemie Kaplan, Juané Moolman, Marth-Marie Nel, Anri Pienaar, Johané van der Walt

5 Onderskeidings – Riaan Augostine, Helmo du Preez en Annemike Bronkhorst

Kry jou uitgawe van die Middelburg Observer volgende week vir meer besonderhede.

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button