Damvlak styg met baie reën
Die Middelburgdamvlak het die afgelope week ietwat gestyg weens die baie reën die afgelope twee weke.

Die vlak het vanoggend op 91.67% gestaan.
Sedert 27 Desember is daar 98mm reën by die dam gemeet, 89mm in Dennesig en in gedeeltes van Mineralia het mense laat weet dat hulle tot 100mm reën gemeet het.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
