Jong man in Middelburg vermis
n Jong klubrugbyspeler van eMalahleni wat as vermis by die polisie aangemeld is, is gister laas in Middelburg gesien.

Volgens inligting het Julius Snyman (25) Sondagaand in Middelburg kom slaap waar hy Maandag (gister) ’n werksonderhoud gehad het.
Hy sou daarna na nog ’n afspraak gaan. Daar is laas 11:00 gisteroggend van hom gehoor. Hy het daarna spoorloos verdwyn.
Julius het ’n swart T-hemp en swart sweetpakbroek aangehad. Hy ry ’n wit Volkswagen Polo met registrasienommer HZB 362 MP.
Julius het bruin hare en bruin oë. Hy is 1,86m lank en weeg 90kg.
Indien iemand weet waar Julius homself bevind kan hulle die Witbank polisie op 013 655 5051/2 of die volgende nommers bel:
SA Community Crime Watch
• Maureen Scheepers 082 565 6770
• David Wessels 072 777 3012.

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
