FOTO’S: Laerskool CR Swart verwelkom 2019 se Graad 1 klas
Reg vir hul eerste dag van skool! Laerskool C.R. Swart se Graad 1 klas vir 2019 is Woensdag by die skool verwelkom.


Wil jy spog met jou kind se eerste dag by die skool? Stuur jou kind se foto’s na sjani@mobserver.co.za.
Kyk ook uit vir ons Vrydag koerant of op ons webtuiste vir jou kind se graad een foto’s.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
