Pa en seun se roudiens bietjie later selfde dag
Stephen (55) en Raymond Wilson (25) se roudienstyd more (Donderdag) skuif van 11:00 na 14:00.

Die roudiens word uit die Hervormde Kerk, Noord (Kanonkop) gemeente gehou.
•Die skuif van die tyd is omdat mnr. Wilson se broer, Keith, van Engeland af kom en hy dan eers daar kan wees.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
