Johan se begrafnisreëlings gefinaliseer
Die begrafnisreëlings van Johan Swart (38) is gefinaliseer.
Johan, wat die laaste 18 jaar die bestuurder was by die Eastdene Fresh Stop in Eastdene, was sedert Sondag in die hospitaal. Hy het dieselfde dag in ’n koma gegaan en is Woensdag in die vroeë oggendure oorlede.
Sy familie het pas die reëlings vir die roudiens gefinaliseer.
Dit vind Woensdag, 10 April, om 11:00 uit die NG Kerk, Kanonkop gemeente in Middelburg plaas.
*Lees die volledige berig in vandag se uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
