News

Manie Jackson kuier op Belfast

Die gewilde sanger, Manie Jackson, tree more-aand (10 April) om 18:00 in die Belfast Akademie se skoolsaal op.

Kaartjies beloop R100 per persoon en is beskikbaar by Joey by 081 414 6688. Daar sal by die deure ook kaartjies beskikbaar wees.

•Die optrede is ten bate van die doekeprojek by die Belfast Rusoord.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button