News

Motorfiets by Bike City gesteel

’n BMW motorfiets ter waarde van R180 000 is vanoggend omstreeks 06:00 by Bike City by die Middelburg Mall gesteel.

Volgens die eienaar, Hendré Fick, het die booswigte die voordeur oopgebreek en die die motorfiets, ’n BMW S1000RR, registrasienommer, JDD421MP is gesteel vanaf die skouvloer by Bike City.

Mnr. Fick sê die inbrekers het ook volledige leer motorfietsryepakke en leerbaadjies gesteel.

Wat uniek is op die motorfiets is dat die uitlaatpyp onlangs vervang is met ’n Austin Racing uitlaatpyp. Laasgenoemde naam staan op die uitlaatpyp.

As enige persoon die motorfiets opmerk, bel mnr. Fick by 079 912 2567.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button