Saterdag:
•Forever Resorts Loskop Marathon. Pad sluit 05:00, atlete spring weg 06:00.
•07:00-18:00. Skietkompetisie en boeresportdag. Draaihoek Skietbaan. 083 302 5636.
•08:00-13:00 Laerskool Dennesig Pumaki rugbydag en netbal. 013 245 1034/5.
•Gholfdag by Rietkuil Gholfklub. R250 per persoon, middagete en pannekoek ingesluit. Eerste kolhou wen R5 000. Paul Swart 082 335 5332.
•11:00 Nataniël optrede by Corpus Christi Ouditorium. R100 per persoon en sakkie kos vir katte. Charmain 084 408 8887 of WhatsApp Sandra 073 045 7953. Kaartjies by deure beskikbaar.
•Hoërskool Kanonkop sportdag vs Bergvlam op tuisvelde. Eerste rugbyspan speel 12:50.
•Hoër Tegniese Skool sportdag vs Nelspruit op tuisvelde. Eerste rugbyspan speel 13:30.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
