News

Die drama met die kragkabels en die sypaadjies

Inwoners van Mineralia was die afgelope paar weke hoogs ontstoke omdat hul sypaadjies en opritte en op sekere plekke selfs mure in die slag gebly het tydens die insit van nuwe kragkabels.

Dié kragkabels is ingesit in onder andere Blackmore- en Zuidstraat.

Rdl. Ammelia Struwig sê die spanne het egter so gou as moontlik probeer werk. Waar daar skade aan mure en opritte aangerig is, is dit bykans dadelik ook rybaar en reg gemaak.

Waar mure in die slag gebly het, is dit weer dadelik herbou.

Rdl. Struwig het gemeld dat sy geveg het daarvoor dat daar begroot word vir nuwe kragkabels, omdat daar gereeld probleme is met die krag in Mineralia.

Sy was omgekrap daaroor dat die mense kla oor die werk wat gedoen word, aangesien hul kragprobleme met dié projek nou iets van die verlede gaan wees.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button