News

Stoffberg Boeredag spits hom toe op bewaring

Nadat die hael groot dele van Stoffberg se gewasse teen die grond afgeslaan het in Desember, moes die jaarlikse boeredag ’n nuwe wending aanneem.

Die jaarlikse boeredag is welbekend vir die waardevolle inligting wat deur die Stoffberg Sojaboonstudiegroep ingewin word. Die studiegroep fokus grotendeels op geen of min-bewerkingsmetodes en watter soja kultivars onder watter omstandighede presteer.

Omdat baie sojaboonlande verwoes is, het die Stoffberg Boere-unie besluit om die 2019 boeredag aan bewaring toe te wy.

Daar is waardevolle inligting uitgeruil oor hoe om deur middel van bewaringsmetodes seker te maak dat jou boerdery volhoubaar is.

 

 

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button