Gesoekte jong man in Middelburg gearresteer na berig
Die jong man wat deur sy familie en polisie gesoek is nadat ’n groot bedrag geld weggeraak het, is Woensdagaand in Middelburg gearresteer.
Steven Green (23) sy familie het gisteraand laat weet dat iemand die berig op www.mobserver.co.za gesien en hulle gekontak het.
Green is gesoek nadat ’n kluis by ’n familielid in Bethal se huis oopgesny en R8 000 kontant daaruit verdwyn het.
Hy het met tye van die voorval by die familielid tuisgegaan maar het saam met die geld verdwyn. Green sal vandag in die hof op Bethal verskyn.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
