Vyf beseer na voertuig vier perde tref
Vyf mense is beseer toe hul voertuig op die Belfast/Carolinapad in vier perde vasgery het.

Die ongeluk het vroeg vanoggend, sowat agt kilometer buite Belfast, plaasgevind.

Een persoon is ernstig beseer en die ander vier het ligte beserings opgedoen. Die pasiënte is afgevoer na die Belfast Hospitaal.
•Met paramedici se aankoms op die toneel was al vier perde reeds dood en is dit onseker of boere of polisie die diere vankant gemaak het en of hulle weens hul beserings gevrek het.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
