Help dorp se behoeftiges
Dra jou deel by dat ons dorp se behoeftiges die warmte van omgee kan voel deur 'n kombers of serp te skenk.

Bernina Middelburg is besig om serpe en komberse in te samel, wat in Juniemaand aan die Middelburg CMR oorhandig sal word om aan behoeftiges te versprei.
Enige kleurvolle gebruikte, nuwe of selfs self gebreide serpe en komberse moet voor 31 Mei ingehandig word.
•Dit kan afgegee word by Bernina of Plantoperandi in Beyers Naudéstraat.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
