Boewe klim weer deur dak om bande te steel
Inbrekers het vir die tweede keer in twee weke by Point S Tyre & Fitment ingebreek.

Die booswigte het tussen 30 April en 2 Mei sowat R50 000 se bande gesteel. Slegs duur bande soos Continentals, Fire Stones en Goodyear is gesteel.
Lees ook: Diewe steel bande deur dak
Met die jongste inbraak is daar wéér derduisende rande se bande deur die dak gebuit.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
