Laerskool Middelburg gee die Proteas wenke vir krieketwêreldbeker
Laerskool Middelburg het ’n treffende video gemaak as voorloper tot die Wêreldbeker Krieket toernooi vanaf 30 Mei tot 14 Julie.

Hierin vertel hulle almal meer oor die wêreldbeker en gee ook wenke oor wat jy alles moet weet.
Soos byvoorbeeld: “wat is ’n sinoniem vir Proteas? Ek weet! Kampioene!”

En natuurlik is ’n sinoniem vir Engeland: verloorders!
Die Koedoekoppe is gereed vir die wêreldbeker! Is jy?

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
