News

Twee beseer in kettingbotsing op N4

Twee mense is beseer in 'n kettingbotsing omstreeks 15:00 op die N4.

Die ongeluk het plaasgevind net voor die Samora Machel afrit in die rigting van Nelspruit.

Ooggetuies het gemeld dat die ongeluk, waar sowat vier voertuie betrokke was, veroorsaak is deur erge rook weens veldbrande.

Twee persone is deur ER 24 Ambulansdienste na die Life Midmed Hospitaal afgevoer.

Omstreeks 13:00 is ‘n bejaarde vrou en haar 14 jarige kleindogter beseer in ‘n ongeluk by die verkeerslig op die hoek van John Magagula- en Oranjestraat.

Die voertuig waarin hulle gery het is in die interseksie getref en het op sy sy beland. Die ongeluk het ‘n entjie agter ‘n ambulans van ER24 plaasgevind en was paramedici binne sekondes op die toneel.

Die bejaarde vrou en haar kleindogter is albei na die Life Midmed Hospitaal geneem.

 

 

 

 

Lees ook:

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button